text stringlengths 32 74.6k | category stringclasses 1
value | data-source stringclasses 1
value | script stringclasses 1
value | age-estimate stringclasses 1
value | license stringclasses 1
value | misc stringclasses 1
value | num_tokens int64 8 15.8k |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Die Geur van Laventel
Wie is u ?
Waar is ek ?
Ja , sommige woorde
Ek verstaan Duits , maar ek is Pools
Baie dankie
Baie dankie
Baie dankie
Baie dankie
Baie dankie
Kom jy uit Pole ?
Wat is jou naam ?
Ek : miss Withington ;
en hierdie is my suster
Baie goed
Dis te erg !
Asseblief , dis vals !
Verskriklik !
Stop !
Stop !
... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 500 | |
Pjotr Mamonof .
Oleg Jankofski ' n Rolprent deur Pawel Loengin .
Tsaar .
In die jaar van onse Heer 1565 7073 sedert die skepping van die aarde is Rusland verwoes deur hongersnood en die Lyflandse Oorlog .
Sigismund , koning van Pole , verower grensstede een vir een .
Gerugte oor die edelmanne van Nowgorod se verraad ve... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,401 | |
Ek moes geweet het dat jy hier sou wees , professor McGonagall .
Goeienaand , professor Dompeldorius .
Is die gerugte waar , Albus ?
Ek is bevrees dit is , professor .
Die goeie en die slegte .
Dink jy dit is wys om Hagrid te vertrou met iets so belangrik soos hierdie ?
Ag , professor , ek sal Hagrid vertrou met my lew... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 11,674 | |
Afrikaanse onderskrifte deur Kobus Jordaan
Bekfluitjie's
Watse dag is vandag ?
Laaste dag van skool meneer
En ?
Die begin van ons musiek kamp .
Meneer !
En wat gaan ons daar doen ?
Marna .
Ons gaan seker maak ons wen die Nasionaale sang Kompetisie , Meneer .
En hoekom wil ons wen ?
Wel meneer as ons die reg benaader ' ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 4,961 | |
Gebasseer op die ware verhaal van die evangelie van Lukas , hoofstuk 2
Toe Augustus Caesar die die Keiser van Rome geword het , die profete van Israel was stil vir 400 jaar .
Lydend onder geweldige belastingdruk , het die hebreeuse volk gebid vir bevryding van die romeinse okkupasie , en priesters het sonder ophou die ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 756 | |
The Messengers
A.D . 48
4 V.C .
Ons kan Samuel dalk sien maar ... dis al so lank , ek weet nie of hy in dieselfde huis bly nie .
Jy het so baie van hom vertel .
Ons sal natuurlik nie baie tyd hê om hom te soek as hy nie daar is nie .
Nie eens ' n druppel nie ?
Kom .
Josef .
Ek wil graag ' n bietjie loop .
Dit is gevaar... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 1,788 |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.