text stringlengths 32 74.6k | category stringclasses 1
value | data-source stringclasses 1
value | script stringclasses 1
value | age-estimate stringclasses 1
value | license stringclasses 1
value | misc stringclasses 1
value | num_tokens int64 8 15.8k |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Baie goed !
Mooi verwerk .
Jy het ' n juweel geskep , my seun .
Perfek vir ' n edelman of ' n priester om na ete te tokkel of te poleer Sondag na die mis .
Met ander woorde hierdie viool sal nooit my naam dra nie !
Sit jou emosie in jou werk , my seun .
Bly by my , en leer .
Madame ?
Cesca , kan jy nog die toekoms sien... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 3,872 | |
Man.of.Steel.2013.720p.BluRay.x264-CtrlHD
Maak gou .
Snappen julle dit nie ?
Die kern van Krypton beswyk .
Ons het nog maar ' n paar weke .
Ek het julle gewaarsku .
Die kern vir energie gebruik was selfmoord .
Die versnelde die implosieproces .
Wat moes ons anders , El ?
Na die sterre gaan , soos ons voorvaders gedoen ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,381 | |
Die Skepping
Voorstelling van die chaos
In die begin het God hemel en aarde geskep .
En die aarde was sonder form en leeg ,
... en duisternis was op ... .. die oppervlak van die dieptes .
En die Gees van God het gesweef oor die oppervlakte van die water .
En God het gespreek :
Laat daar lig wees .
En daar was lig .
En ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 3,162 | |
Dag , Germain .
Dag , Paulo .
Daar kort geld !
Iets vergeet ?
Ja , jy ' s ' n skurk , en hier kort geld !
Dit sou alles wees , as die werk klaar was .
Weg is jy !
Ek het alles klaargemaak !
Ek het dit in 8 uur gedoen ipv 10 .
Dit is stront !
Hier , jou gemors !
Vark !
Weg is jy , moroon !
Hou jou bek , dief !
Dis nie a... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 9,746 | |
Die Vlermuis
Duifie wat verwilderd is , kom en stil my verlange .
Duifie , wat ek dikwels gesoen het , laat my jou weer vang .
My pragtige duifie , kom tog gou !
Verlangend dink ek aan jou , skone Rosalinde
Verlangend dink ek aan jou , skone Rosalinde
My suster , Ida het geskryf , sy is in die balletgroep ,
Ons gaan va... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 12,737 | |
ELIKSER van die LIEFDE
Hoe lekker rus die oesters onder ' n koelteboom op die hitte van die dag as die son op sy warmste is !
Die ergste hitte word getemper deur die koelte en ' n stroompie .
Maar die liefde se verterende vuur word nie so geblus nie
Maar die liefde se verterende vuur word nie so geblus nie !
Gelukkig d... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 6,268 | |
" ආයිබෝ වේවා ... " Afrikaans Subtitles ( Afrikaans onderskrifte )
Princess Mononoke ( 1997 ) 1080p ( 12 Audio ) MultiSubs ( OST ) Extras ( Fan Collection ) Mononoke-hime
Dentsu en Studio Ghibli teenwoordig
In antieke tye die land gelê wat in die bos
Hier woon die geeste van die natuur van die vroegste tye
PRINCESS Mono... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,475 | |
MIKROKOSMOS
' n Weiveld in die oggend erens op die wereld
Hier verborge is ' n wereld soos ons eie waar gras en bossies soos digte woude is klippe is berge die kleinste poeletjie is ' n oseaan
Tyd is anders hier , ' n uur is soos ' n dag ' n dag is soos ' n seisoen en ' n seisoen is ' n leeftyd .
Maar om hierdie wereld... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 87 | |
Dis die wonder van die seisoen hulle vul ons sakke en omdat ons daarvan lewe laat ons hulle ook lewe
So ' n somer bring geld soos hooi
Almal , almal Tooi , tooi , tooi !
Elkeen op sy eie manier
Dis die wonder van die seisoen
Nie elke meisie is so onskuldig nie , die betowering moet eg wees
Ons sê ' Please ' en ' Pardon... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 10,383 | |
Ek vertrou jou
Jy sal sien dat ek vir jou 10 % meer as vorige seisoen gekry het .
10 % wat jy gou uit my uit sal kry .
Waarheen gaan jy ?
Ek wil nie sê nie .
Ag nee , ek het alreeds twee maal gekanselleer .
Die hoof van programmering sal daar wees , die hele klomp .
Jy moet kom .
Goed , kalmeer , ek sal ' n 5uur trein ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 11,844 | |
Is dit sy ?
Ja .
Sy sal nie eers ' n sekonde vroeg wees nie
So is sy
Watter soort is sy ?
As sy ses was sou sy " humeurig " wees
Is sy alleen ?
Haar gevangeneming het haar vriende laat verdwyn
Dr Wolff sal saam met ons werk Sy kom van Berlyn ... van die Charite Hospital , en sy wou ...
Ons het ontmoet
Goed , sy sal voo... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 3,845 | |
Staan stil .
Kyk grond toe
Gaan aan
TYDELIKE-AANHOUDINGSSENTRUM
MINISTERIE VAN STAATSVEILIGHEID
Spreek hom aan as kaptein
Binne
Sit
Hande onder die dye , palms ondertoe
Wat het jy ons te vertel ?
Ek het niks gedoen nie
Ek weet niks
Jy het niks gedoen nie , weet niks ...
Dink jy ons arresteer mense willekeurig ?
Nee ...... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,982 | |
Aurora !
Aurora !
Hoor my ,
O Corambe .
Corambe , u wat man , vrou en god is , hoor my
ek laat hierdie voëltjie vir u vry
Kom na my , verhewe wese
Ek wil die lewe se betekenis ken , en volmaakte liefde beleef
Ek stel hierdie koggelmander vir u vry
Moenie dood wees nie !
O , wêreld
My ritueel in die woud het nie altyd n... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,299 | |
Satan se Gesante
In die lieflike Meimaand van 1485
Het Satan besluit om twee van sy gesante na die aarde te stuur om die mense te treiter
( 15de eeuse Franse legende )
Daar
My goeie man ...
Dink jy die Baron sal twee musikante verwelkom wat ver gekom het om hom te vermaak ?
Ek glo so en ek dink julle is baie tydig , wa... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,257 | |
Ek kan dit nie verduidelik
Dis moeilik om myself te verduidelik
Ek kan ook nie lieg nie
Alles wat ek sê is waar
Selfs as ek swyg
Iemand moet eers doodgaan voordat iets gebeur
So-nie gaan die lewe sonder probleme aan
Nee , iemand moet eers doodgaan
Dan word almal eers wakker
Dis te laat
Daarom moes iemand eers doodgaan
... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 6,096 | |
Faraos , Piramides en Stonehenge
Insigte en teorië oor die oeroue menslike boukuns
Dames en here , die monumente-boukuns van Egipte , veral die piramide van Giza , wat u voor u sien het nog altyd die verbeelding van die mensdom aangegryp
Hulle is die getuies van ' n groot beskawing wat vir baie eeue in hierdie land ged... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 2,924 | |
Kyk gou hier !
Verbeel u dis u wasmasjien .
U ken dit .
Die witgoed is ligroos gekleur daar ' s nog ' n onderbroek by , en ' n T-hemp van die kind
Geen probleem .
' n Bietjie uit die buis in die masjien ... en dan gebeur dit !
staan bietjie nader
Jesus het water in wyn verander , ek gaan dit andersom doen .
Ek verander... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 5,944 | |
BLOUBAARD
Anne de Rocligon Ja , kom !
Waarom gaan ons na die moederowerste ?
Ek weet nie .
Suster Barbie , jy hoor alles .
Jy weet alles .
Ek verseker jou , ek weet niks .
Deur nie te praat nie , is ook lieg .
Ek sondig nie , want ek weet nie .
Waar is Marie-Catherine ?
Is sy nie hier nie ?
Suster Barbie , jy antwoord ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 4,181 | |
Goeie môre , u Hoogheid
Goeie môre
Goeie ...
O !
ek het ' n byt !
En wat ' n mooie !
Dis ' n grote !
Kinders , kom hier !
Ek het ' n byt !
Pappa het ' n vis gevang !
Kom af meer toe !
Pappa het ' n vis !
Kinders , kom gou !
Hoekom is julle so stadig ?
Kom gou !
Kom kyk !
Is dit nie ' n mooie nie ?
Hy moet minstens 5 kg... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 9,806 | |
Wat is dit ?
Het jy dit gereel ?
Wie ' s dit ?
Die kamp is vol , en ' n siek kind boonop
Hy lyk nie siek nie .
Het jy met hulle gepraat ?
Ons gaan nie van hulle ontslae raak nie
Wat doen hulle ?
Hoekom het jy ons nie geroep nie ?
Ek was wakker , soe ek dog ...
Hulle sal ons toilet moet gebruik
Probleem opgelos
Ons stuu... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 3,592 | |
Slaap
Die koets skommel so , dis moeilik om te slaap
Skryf vir my
Nelly , jaag die hoenders in
Komaan
Lollo ...
GELIEFDE SUSTERS
Gee die dames om dat ek rook ?
Nee , ek rook soms self
In die herfs van 1787 het die jong Charlotte von Lengefeld in die diens van haar peetma getree in Weimar
Sy is gestuur na die hertogdom ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 15,792 | |
Die Woord
Vader !
Ag nee .
Ek kom saam
Het hy nie ons jammerkry nodig nie , so ongeneeslik versteurd ?
Ek sal koffie gereed hou
Ons gaan dit nodig hê
Wee julle skynheiliges !
Julle ... en julle !
en julle !
Wee julle ongelowiges !
Wee julle , omdat julle nie in my glo nie , die opgestane Christus , wat na julle kom , g... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,391 | |
GOING AWAY
Toe , meneer !
Dis nou 10-12
Antwoord ?
7O maal 90 ?
Onthou gister . 70 ...
Mooi .
Dink goed 7 maal 9 ...
Wat doen jy dan ?
Moet hom nie help nie
Dis reg
Volgende , luister mooi
Baptiste , ek wou jou sien
Wil jy nie bly nie ?
Ek wil nog ' n klas begin , die kinders is te veel
Nee , ek bly nie
Wil jy altyd bl... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 4,905 | |
Jy wil die film maak , maar het ek of die tv-kykers dit nodig ?
Terloops , dis vol strikke en duister areas
Niemand het al ' n film oor die vyftigerjare gemaak nie
Ek is nie dom nie ; ek is baie ernstig hieroor
Ek wil nie sommer net ' n ou film maak nie
So ' n film moet ' n ervare regiseur hê , jy ' s nog jonk
Ons kan ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 9,364 | |
Hulle glo hulle eie oë !
Ek het my oë oopgehou vir 60jaar om duideliker te sien , maar hoe meer ek sien , hoe minder weet ek wat ek sien
' n Honderd maal , dit weet ek , het ek my eie gesig geskilder
meer as genoeg het ek my oog opgehef
uit die modder van my palet
Meer as genoeg het ek my oog daar gevind , vol trane
Wa... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 6,506 | |
Heidi !
kom !
Dag , Dete
Ek kry warm
Is dit ver ?
Dag , Dete
Dag
Is dit jou oorlede suster se dogter ?
Kom , Heidi , ons moet gaan
Kom nou !
Waarheen vat jy haar ?
Na haar oupa
Goeie hemel !
Dete
Hy is goddeloos , en haat alle mense !
Hulle sê hy het al vergeet om te praat
Moet ek haar dan in ' n weeshuis sit ?
Of moet... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 5,501 | |
Die wond is veroorsaak deur ' n vuurwapen
Hulle het gedink jy is dood , jy was gelukkig
Kan jy sien ?
Dis goed
Die pasiënt het wondkoors Binneaarse penisillin
Wangbeen en neusbeen is verpletter
Splinters aan die linkerkant van die skedelbeen
Jy was ' n sangeres ?
Waar was dit ?
Laaste by die St Michaelskoor
Ja
Tot ' 38... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 4,412 | |
KONINGIN SE SKUIF
Moenie vergeet van kamers 12 en 19 nie
Ek weet nie wat ek sonder jou sou doen nie , Helene
Ek is moeg daarvoor dat sy so op my skree !
Ek gaan weg
Wat dan van Denis ?
die liefde van jou lewe ?
Hy kan maar saamkom
Ek sal hier wegkwyn !
Die somers is goed , maar die winter is goor !
Wou jou nog nooit we... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 4,337 | |
Is u gelukkig met die afloop van die troue ?
Sekerlik
Die werk het opgehoop , en ek het min tyd gehad vir haar Majesteit
Die ministers is alreeds bymekaar
Goed , stuur hulle in
Asseblief , here
U ekselensie , lewer u verslag
Die probleme wat in die Kongres ontstaan het , was as gevolg van die amnestie wat U Majesteit a... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,740 | |
Is u nog daar , Graaf Andrassy ?
Ja , U Majesteit
Nee , ek dink hierheen
Ek dink ons is verdwaal
Ek is bevrees u is reg , ons moet omdraai
Nee , ek hou nie van verloor nie , kom ons rus ' n rukkie
Graag , U Majesteit
Hier , U Majesteit
Dankie
Hulle sal wonder waar ons is
Hulle sal bly wees dat ons verdwaal het
Ons is g... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 10,243 | |
POOLSE TELEVISIE
Wat gaan aan ?
Alles is reg !
Dames en here , dis tyd dat ons paneel hulle laaste stelling maak
Die finale stelling deur die verteenwoordiger van die Warskou Streek , mnr Jan Bratek
Die vloer is uwe , meneer
Dankie , ek wil graag hier en nou sê , en dis my boodskap aan die jong kykers ,
Alles wat ek ko... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 10,167 | |
Waarheen gaan u ?
Jy mag hulle nie saamneem nie !
Maak gereed om te vuur !
Hard na stuurboord !
Admiral Tromp is vasgekeer !
Stel die ra ' s !
Michiel , dis malligheid !
Swaai die hoofseil na bakboord !
Ek kan Tromp nie aan sy lot oorlaat nie !
Kap af !
Die mas moet oorboord !
Kap af !
Ons skop die verdomde Engelse ter... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,214 | |
Kom in , asseblief
Pierre , dis ' n oproep van Frankryk , dis dringend
Na die konsert
Dis oor jou ma
Ja ?
Die Koorlede
Herken jy my ?
" Dambodem " , " my pa sal my Saterdag oplaai "
Pepinot
Maar natuurlik
Pepinot !
Hoe lank was dit ?
Net 50 jaar
" Dambodem "
Daar ' s jy , die korte in die eerste ry
En hierdie is jy
En ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,952 | |
' n Lidia BOBROVA-film
OUMA
Stil , julle !
Ons is dan stil !
Stil !
Uit die huis uit !
Uit , is julle doof ?
Ouma !
Uit !
Nou !
Ek gaan my toets dop môre !
Jy sal deurkom , Lyubasha
Moenie dat hulle voor vanaand inkom nie , en laat Taika gaan slaap !
Ouma !
kleuterrympie ... .
Na baie jare ... .
Ma !
Mammie !
My liewe ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 5,610 | |
Dr. Gachet se plek ?
Hy kom eers met die 7 uur trein
Ken jy ' n goedkoop losieshuis ?
Ravoux s ' n , dis die enigste een
Jy moes in Auvers afgeklim het , Ravoux is nader aan Auvers
Wag !
Vat jy nie jou bagasie saam nie ?
Ek sal dit alles bêre en saamgaan
Dis lekker rustig
Jy ' s in Auvers vir die lug
Ek is die spoorweg... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 10,829 | |
Soos ek verduidelik het : êéëïôóöüä Ons kiste word in Frankryk gemaak
Soliede hout , gewilde modelle Met die hand afgewerk
Wat die hout betref , ons het eik , berke en mahonie
Beskikbaar in 35 of 55mm dikte
Dis belankrik , want u vader wou veras word
Julle pryse is te hoog vir die soort hout wat julle gebruik
Alles is ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 5,292 | |
Die nuwe leier in Duitsland se naam is Adolf Hitler
Hier is hy voor die magsoorname saam met die vorige Kanselier , von Papen
en die lugmag-held Hermann Göring
DIE OORDEEL OOR DIE DOOIE MAN
Daardie man , Hitler is ' n ... belediging !
Torgny Segerstedt HOOFREDAKTEUR
Nee , hierdie keer is ons al 3 aan dieselfde kant
Ver... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 6,634 | |
Johan het op sy oudag ' n miloenêr geword
Sy ou Deense tante , wat ' n beroemde sangeres was , het aan hom haar fortuin nagelaat
Toe hy finansiëel onafhanklik geword het , het hy die universiteit verlaat
Hy het sy oupa se somershuis gekoop , ' n verwaarloosde huis , afgesonderd , naby Orsa
Ek en Johan het vir jare geen... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,471 | |
Hello , inligting ?
Ek wil graag inligting hê
Hoe weet jy of jy droom ?
Knyp hom , knyp hom ...
Wys hom dat die lewe net ' n spel is
Hoe weet jy dat dit eindig by die nag ?
Hoe kan jy weet of dit al verby is ?
As ek nie weet watter spel ek aan die speel is nie knyp my wang , knyp my arm , knyp my oor
So , ek gaan wakke... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 11,526 | |
Op 8 Februarie , 1807 van sonop tot na sononder woed die slag van Eylau waarin Napoleon se Frankryk 10,000 aan die dood afgestaan het
Sy Majesteit Louis XVIII
Sy ( hoofletter S ) Majesteit ( hoofletter M )
Louis ( hoofletter L ) XVIII
neem ... nee , verower ...
maak dit herower het Sy Koninkryk herower
As hy dit maar v... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 9,097 | |
Op hierdie oggend in 1701 , soos elkeen in die laaste 20 jaar , het die Sonkoning , sy gewildste hof - amptenare ontvang , so ook Prins Philippe van Gonzague , vir wie hierdie groot eer toegestaan is .
Hoe het u die Koning vanmôre gevind ?
Nog meer dominerend as ooit
Soos Madame de Maintenon , en almal ouer , dink hy n... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,361 | |
Nee , daar's niks water nie , Pa , êéëïôóöüä dit het vanmore opgehou , ek wou my hande ook was ... niks nie
Is dit nog warm ?
Ek het vanmore ' n slegte verkoue , dis seker die bedompigheid in die boot
Dis elke keer as ek op see gaan
Dalk is dit ' n allergie
Selfs al lê die boot stil , vang dit my
Ek weet nie hoe julle ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,367 | |
" Daar was eenmaal ' n Pruisiese Majoor "
" Wat ' n bevel , ons kan maar sê :
groothartig verstaan het
" en wat daarom beroemd geword het in ons geskiedenis "
" Hy moes 70.000 dalers oorlogskuld "
" in Barnhelm , Sakse invorder "
" of beslag daarop lê .
Dit was sy bevel "
" Maar hy het die armoede van die land en die m... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 9,949 | |
Die Herderslied van Kaisertal ( Keisersdal )
Jy was nou lank genoeg weg !
Laat my jou eers bekyk !
Nou moet ek maar wag ?
Ja , ek is weer tuis
Nou hoe was dit ou seun ?
By die toetse smeul jou skedel soms !
Dit kan ek my indink , maar kom tog in die huis in !
Kom hier in die kombuis in ,
Ma het alles reggesit om jou te... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,040 | |
Die Paddakoning
Net oral bome !
Hou hierdie woud dan nooit op nie ?
Baie eensaam , maar baie mooi
Nêrens ' n mens te sien nie
Dis grillerig
By die troue gaan dit anders wees , ' n gewemel
Ons is laat vir die troue , Prins
Ons moet maar aangaan
Is die 3 dogters van die koning regtig so mooi as hulle sê ?
O ja , baie moo... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 6,351 | |
KONINGIN MARGOT
Frankryk word uitmekaar geskeur deur godsdiensoorlog
Katolieke en protestante beveg mekaar al jare
Koning Karel IX het sy moeder , Catherine de Medici , laat regeer , maar nou het die protestant Admiraal Coligny , die koning se vertroue , en die hele land kan moontlik protestant word
Om vrede te maak he... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,427 | |
French Riviera , 1915
Is dit waar die Renoirs woon ?
Wat wil jy hê ?
Ek het gehoor hier's werk vir my ;
met ' n skilder
Wie't jou gesê ?
Meneer Renoir se vrou
Hulle verwag jou
Wie is jy ?
Niemand nie ' n Weeskind
Jy lieg !
Mevrou Renoir is dood , dood !
Ja ?
Is dit waar wat die kind sê ?
Dat mevrou dood is ?
Die baas w... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 5,173 | |
Die Dame van die Kamelias
Dis alles vooraf bestemd
Moenie vra hoe twee mense mekaar kan liefhê nie ,
Of wat iemand vir iemand anders kan beteken nie .
Ek bemin vir die eerste maal !
en ek vra vir vergifnis as u seun skade gely het
Ek kan nie omdraai nie
Ek kan nie belowe om hom nie meer te bemin nie , u sal my nie glo ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 5,825 | |
Die Glorie van my Pa
Ek is gebore in die dorpie Aubagne teen die voet van Garlaban ... toe die bokke nog oral gewei het
Garlaban is ' n massiewe formasie van blou rotse
Dit staan hoog uit in die Provence - lug
Dis nog nie ' n berg nie , maar dis meer as ' n heuwel
Dis Garlaban
" Die Ploegman en sy Kinders deur Jean de ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 10,281 | |
Totsiens , mnr Arnaud
Nee , hoe gaan dit ?
Goed
Jou ma
Ek gee vir haar
Goed
Ek kan nie nou praat nie , ek is laat
Ek sal later bel , totsiens
Ek hou van die oorbelle
Ek sien jou
400 geel en 400 groen
2 ure Maandag , niks gister , 3 vandag
En Saterdag ?
3 vir Saterdag
Dankie
En môre ?
Ek weet nog nie , bel my 8 uur
Goed... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,813 | |
Papet !
* " oupa "
Papet dis ek , Ugolin !
Dis Ugolin !
Dis ek !
O , is dit jy , Galinette !
* kuiken
Wag , ek kom af !
Los maar , gooi net my sleutel af !
Ek kom al af
O , wat ' n verrassing !
Klaar met die weermag vir goed ?
Ja !
Kom eet eers iets
Ek is nie honger nie , die manne het heelnag gedrink in Marseilles
Nou... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 9,944 | |
MANON van die FONTEIN Deel II van Jean de Florette
Hier
Volgende keer betaal ek nie so baie nie
Die kompetisie uit Italië roei my uit
Dit betaal skaars die kunsmis
Volgende jaar gaan ek maar ertjies plant
Ek sal die drankies saam met vriende soos julle maar mis
Hoekom raas jy so ?
Waarom blaf jy vir my ?
Ek steel nie j... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,532 | |
Trek julle truie aan
Die huis is yskoud
Julle gaan ' n dodelike koue vang !
Ons is te dors !
Sy is doof
Julle moet drink as julle afgekoel het
Thérèse , vertel haar
Wat sal jou pa sê as jy siek word ?
Hy sal nie dat jy in die vakansies hier kom kuier nie
Moet ek vir jou lees ?
Ag nee , dis vervelig
L'Espérance , Somer ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,707 | |
Ek praat nie !
Ek sê niks nie !
Praat !
PRAAT !
Lank lewe ' n vrye Georgië !
Ek sal jou hiervoor terugkry !
Luister !
Drie dames wat kan dans !
Die naam is Miller Peppy Miller !
Clifton , gaan kry by die juwelier iets moois vir my vrou , om op te maak
Na al jou twak , praat hulle nie eers oor ons film nie voor bladsy 5... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 800 | |
Ek het al van jou gehoor
Regtig ?
Jy wil in klavier gradueer ?
Ja
Waarom kom jy oor na ons toe ?
Iets verkeerd in jou ou skool ?
Julle skool is mooier , en my pa het gesê ek moet
' n Klasmaat ?
Ja
Die skool is bekend veral vir klavier ?
Ja , ons werk almal baie hard
Jy ook ?
Ja , ek ook
Kyk hier , hierdie twee vloere i... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 4,562 | |
Goeiedag , mnr Michaux !
Nee , u pla geensins nie !
Ek is in die park , ek oefen met my boemerang
Ek doen dit vroeg soggens om spanning te verlig
Ete , Woensdagaand ?
Dit sal gaaf wees !
Dag !
Kom jy Woensdag na die wedstryd ?
Nee , ek gaan na ' n dinee
Charlie , Koffie asseblief
Watse dinee ?
' n Klant het my genooi
H... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,934 | |
Hy loop teen die deur !
Waarom stoot jy my weg ?
Ek stoot jou nie
Jy het , Mammie
Ek is nie jou vyand nie , Sarah
Ek wil nie nou daaroor praat nie
Natuurlik , en soos gewoonlik vermy jy ...
Nie nou nie !
Hou op , Hugo !
Wat is jou planne vandag ?
Niks spesiaal - ete met Clarisse
Stuur groete
Moet ek Hugo wegbring ?
Dis... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 5,117 | |
Sondag 13 Augustus 1961 , was alle oë in Amerika gerig op Washington , waar Roger Maris volle rondtes aangeteken het teen " die Senators "
Op dieselfde dag , het die Oos
Ek vermeld dit net om te wys met watse mense ons hier te doen het
Ek weet waarvan ek praat , want ek bly al ' n tyd hier in Berlyn
Juniemaand byvoorbe... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 12,845 | |
Kom terug na my kantoor !
Kom terug !
Maak nie saak nie ...
In my kantoor !
Waarom sê jy dat sy so sê ?
Dis nie die rede dat jy moet gaan nie !
Waarom moet ek dan gaan ?
Jou proeftyd is verby !
Hoekom , as ek dan goed werk ?
Ek sê mos jou proeftyd is verby !
Stop dit !
Uit of ek roep ...
Kalmeer !
Maak oop , juffrou !
... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 1,960 | |
BABETTE se ONTHAAL
Op hierdie stil plekkie in Denemark , het daar eenmaal 2 susters gewoon , wat gladnie meer so jonk was nie
Hulle was gedoop Martina en Philippa , vernoem na Martin Luther en sy vriend Philipp Melanchton
Die twee dames het al hulle tyd , en byna hulle hele skamele inkomste spandeer op goeie werke
Dank... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 5,272 | |
Dit is ' n verhaal oor ' n onbevange hart en hoe dit ons vallei vir ewig verander het .
Daar was ' n tyd , nie te lank gelede nie toe varke geen respek afgedwing het behalwe van ander varke nie .
Hulle het hulle hele lewens in ' n wrede en sonlose wêreld deurgebring .
In daardie dae het varke geglo dat hoe gouer hulle ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,125 | |
Dit is ' n verhaal oor ' n onbevange hart en hoe dit ons vallei vir ewig verander het .
Daar was ' n tyd , nie te lank gelede nie toe varke geen respek afgedwing het behalwe van ander varke nie .
Hulle het hulle hele lewens in ' n wrede en sonlose wêreld deurgebring .
In daardie dae het varke geglo dat hoe gouer hulle ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,135 | |
Studio 24 bied aan
' n Duif Sit op ' n Tak en Bepeins die Aansyn
Die finale deel van ' n trilogie oor die wees van menswees
Drie ontmoetings met die dood
Ontmoeting met die dood no . 1
Ontmoeting met die dood no . 2
– Hallo .
– Dag .
My moeder is hier , ek is haar oudste seun .
U sibbes is daarbinne , en u is welkom om... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 4,634 | |
Ek het ' n gevoel dat ek vir daardie kind , daardie jong , argelose meisie kwaad moet wees .
Of dat ek haar nie mag vergewe omdat sy die aard van daardie monster nie herken het nie .
Dat sy nie besef het waarvoor sy haar inlaat nie .
En veral dat ek so onbesonne daarmee saamgegaan het .
Want ek was nie ' n fanatieke Na... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 10,851 | |
( DONDERWEER SLAAN )
( FILMPROJEKTOR DRUIS )
( ONHEILSPELLENDE MUSIEK SPEEL )
Viktor , ek weet nie of dit ...
Ma , julle moet die bril opsit .
Dit is 3D , liefie .
Ja , natuurlik .
So dit is waar my blaker heen is .
Is dit nie jou ouma se tafeldoek nie ?
Ja .
– Dit lyk uitstekend .
( BLAF )
Hanou !
Dit het gevoel asof ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 5,885 | |
. :
FLiCKSiCK 1080p : .
Haar naam is Wanda Gruz .
Sy is jou tante .
Ons het dikwels aan haar geskryf dat sy jou moet kom haal .
Sy het dit nooit gedoen nie .
Miskien het sy nooit die briewe gekry nie ?
Sy het .
Want sy het uiteindelik geantwoord dat sy nie kan kom nie .
Jy behoort haar te ontmoet voor jy die eed aflê .... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 2,287 | |
Kom uit die pad !
Hier kom hulle .
Philippe , ek wed jou € 100 ek kan hulle afskud .
– Philippe .
– Kom ons kyk .
Hier gaan ons .
Magtie , jy lyk goed !
Nee !
Bogger !
So het jy hulle afgeskud ?
Klim uit !
Hande op die enjinkap !
– Klim uit !
– Ek wed jou € 200 hulle gaan ons begelei .
Jy gaan weer verloor .
– Tweehond... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 10,649 | |
' n Film deur Kay Pollak
Soos in die Hemel .
My liefste , dierbare , Daniël ...
Jy hoef nooit meer bang te wees vir daardie seuns nie , nooit weer nie .
Ons gaan nie meer hier woon nie .
Ek sal ' n ander skool vir jou soek .
As Pappa nog geleef het , sou hy ook so gemaak het .
Dit is vir jou eie beswil .
As jy dit glo ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,628 | |
Die een wat die meeste in my lewe beteken het is Molotov .
Ja .
O !
Goed , gaan maar buitentoe .
Spring maar .
Dit gaan vrek koud word hier binne as jy so staan en treusel .
Ek sal jou oor ' n uur kos gee , so miaau maar dat ek jou kan hoor .
Molotov !
Kom na pappa .
Kom hier .
Wil jy iets eet ?
Molotov !
Nee !
Nee , n... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 14,703 | |
1984 , Oos
Die glasnost is nog ver weg .
Die bevolking van die DDR is onder die streng beheer , van die Stasi , die Oos
Die leër van 100 000 werknemers en 200000 informante ... beskerm die Diktatuur van die Proletariaat .
Die doelstelling : " Weet alles " .
Staan stil .
Oë op die vloer .
Gaan voort .
TYDELIKE AANHOUD... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 10,159 | |
Lank gelede , in Antieke Sjina het die Poue oor die stad Gongmen regeer .
Hulle het groot vreugde en vooruitgang na die stad gebring want hulle het vuurwerke uitgevind .
Maar hulle seun , lord Sjen het donkerder magte in die vuurwerke gesien .
Wat kleure en vreugde gebring het kon ook donkerte en vernietiging bring .
S... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,377 | |
Waaraan dink jy nou ?
Miskien aan jou
Jy's ' n leuenaar !
Dink ek dan nooit aan jou nie ?
Nee , net as jy my sien
O so ?
Koop vir my koffie
Goed , my pa slaap nog
Sê vir my Marius ,
Ja ?
Waarom gaan jy nie dans nie ?
Waar ?
By die Cascade ,
Dis elke Sondag
Gaan jy dan ?
Ja
Jy ontmoet gawe mense daar
Soos wie
André , Mo... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 13,071 | |
Marius , bring rum , Fanny het flou geword !
Waar is die seun tog ?
Stuur Marius op hiernatoe !
My Vader , my arme kind !
Maak die kamerdeur oop !
Honoré , raak ontslae van al hierdie mense !
Julle ook , moenie so nuuskierig wees nie !
Dis niks ernstig nie , Norine moet jou nie ontstel nie
Sy lyk alreeds beter
Wat het ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 14,210 | |
DIE LAASTE VAN DIE TRILOGIE
WAT BEGIN MET " MARIUS " en " FANNY "
Wat bring jou hier ?
Ek moet met jou praat , Elzéar
Kon jy nie sommer ook na die mis toe kom nie ?
Ek het nou net hier aangekom ,
Ek het jou kom haal , want Panisse is sterwend
Honoré ?
Arme Honoré is amper al dood
Het hy jou gestuur ?
Nee , Fanny het , ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 15,623 | |
Soms staan en kyk ek net na my vrou , sonder dat sy dit weet
Die eerste maal toe sy hier inkom het sy gesê :
" O , hoe lekker , hier voel ek tuis !
Ons het mekaar nie lank geken nie , by ' n biskopskonferensie in Trondheim ontmoet
Sy was daar as joernalis
Ek het haar net vertel van die pastorie hier
Ek het voorgestel d... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,669 | |
In 1862 was Duitsland verdeeld in 35 state
Die bevolking het gesmag na eenheid , maar die selfsug van die prinse het dit verhoed , en hulle magtige bure het hulle swakheid uitgebuit om van die grensgebiede te bekom
Die Hapsburg koningshuis het niks omgegee nie , en Pruise het lankal die magsposisie van Frederick die Gr... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 14,318 | |
Byna ...
Die eerste ene , ek het die eerste een eerste gehoor !
1 , 2 , 3 , 4 . 5 , 6 , 7 , 8 , 9 , 10 ... 11 , 12 , 13 ...
20 , 21 ... 250 !
80 100 ' n Miljoen , ' n miljoen en twee !
Jy kan nie tel nie !
Bly probeer , bly probeer !
208 , 209 , 210 211 , 212 , 213 , 214 , 215 ...
Meester Kees !
Ek hoor julle tot in di... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 4,777 | |
Sedert produksie in 1934 , het Jean Vigo se L'Atalante ' n aantal transformasies , verwringings , en restorasiepogings beleef
Hierdie uitgawe van die film probeer om so getrou as moontlik aan die oorspronklike te wees
Kom nou , beweeg !
Vader , Seun , en Heilige Gees , amen
Moenie treurig wees nie , lief , sy het ' n g... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 5,341 | |
DIE TOORKUNSTENAAR
Wel ?
Wat ?
Gekry wat jy soek ?
Niks nie
Tante met haar aluin , vingerplant en ander ondeundheid
Ja , en spoke wat loop en sug en huil in die woud sodat mense daar uitbly na sononder , ek onthou goed
Tante en haar spoke !
Waarom het jy Tubal as assistent ?
Jy behoort hom weg te jaag !
Hoor jy wat oum... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,712 | |
Wat ' n vrou in die lente droom , is tog so dom , en teenstrydig
Tog kom dan die fynste , kleinste gevoelens , dan rym alles , alles met die woordjie ' liefde '
Wat ' n vrou in die lente droom , is tog so dom , en teenstrydig
Tog word so ' n droom spoedig waar
Eventueel
Eventueel
Tog word so ' n droom spoedig waar
Even... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 12,788 | |
ALICE IN DIE STEDE
' N FILM DEUR WIM WENDERS
Dit is net nooit wat jy gesien het nie !
Skiet hulle !
Skiet alles wat jy verag
Praat met jouself
Eintlik is dit meer luister as praat
Ek het dit nog nooit voluit geluister nie
VLUGBEHEERBEAMPTES STAAK
Ek is nog nie klaar nie
Ek het ' n klomp fotos en notas gemaak
Ek het gen... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 4,454 | |
Verteller :
Erich Kästner
Hierdie verhaal begin in die berge , in Seebühl
Ken jy Seebühl ?
Die dorpie in die Seebühl - berge ?
Nee ?
Seebühl aan die Bühl - meer ?
Sowaar nie ?
Besonder , hoogs besonder
As mens vra , dan ken niemand Seebühl nie
Waar dan is Seebühl aan die Bühlsee , ' n merkwaardige dorpie ' n Dorp wat n... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,092 | |
Sole meunière , tafel 2 !
Blanquette vir 11
Biefstuk tartare
Entrecôte , château Briand , en skyfies
Los die versiering , die man het net 20 minute om te eet
Dis nie genoeg nie
Faugères vir tafel 8
Mag ek vra waarom ?
Die kelner het dit voorgestel
Dekselse domkop !
Probeer ' n droë wit wyn saam met kalfsvleis - blanque... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 9,395 | |
Hierdie film poog om die lewe en geestelike avontuur van een van die grootste moderne skilders te volg , deur sy werk te beskou
Die belangrikheid en genialiteit van VINCENT VAN GOGH word vandag universeel erken ,
En tog moes van Gogh voortdurend veg teen armoede en gebrek te midde van ongevoeligheid in sy poging om die... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 809 | |
Ja ma , ek klim nou net van die trein af
Reg , ek het gesê ek sal bel sodra ek daar kom
Mamma , dis tog net vir twee weke !
Ek is seker Ma en Pa sal regkom
Ja , ek weet julle is nou baie besig , en dis Ma wat gesê het dat ek bietjie moet wegkom
Ja , ek sal die strokies bewaar
Lief vir julle ...
Frank !
Frank !
Frank !
... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,038 | |
Die ure gaan verby , en ek wag vir jou ,
met ' n bonsende hart
Die ure gaan verby , en ek wag vir jou ,
met ' n bonsende hart
Dis ' n lang reis na die land van ontrou
Gaan , jy sal wyser terugkom , meer volwasse
Ek wag vir jou terwyl ander saam met jou baljaar
Liefde is ' n aftelling ,
Ek het jou lief en sal altyd wees... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 3,757 | |
Hier het julle ' n kragpunt nodig
So gou ek kan , sal ek een kom insit
Verdomp !
Hy draai nog verkeerdom !
Laat my sien ...
Dra jy ' n bril ?
My oë begin sleg word , van al die kyk
Wees geduldig , ek sal dit regkry
Jy moet net slim wees ... dis al
Daar's hy nou !
Nou draai hy terug !
Die water sal nou kook , dan kan on... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 3,343 | |
In Piedmont , by Montferrat ( Noord
' n Wintersdag in 1825
Uitstekend !
Uitstekend !
Uitstekend !
Kom hier , wat is jou naam ?
Bosco , Giovanni
Bosco ... .
Is jy die seun van Margarite ?
Ja meneer
O !
Ek sou jou nooit herken het nie !
Jy sal my seker ook nie onthou nie , jy was so klein toe ek julle besoek het
Nog voor... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 4,642 | |
Dit is klaarpraat .
Die gratis Wi
Hei , Ki - jung !
Ja ?
Die antie hier bo het ' n wagwoord op ' iptime ' gesit .
' n Wagwoord ?
Het jy 123456789 probeer ?
Dit werk nie .
Probeer dit agterstevoor .
Ek het ook al !
Toggie , dan kan ons nie WhatsApp kry nie ?
Niks .
Hei , Jim Ki - taek .
Moenie maak of jy slaap nie .
Wat... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 12,930 | |
.
Goeie dag !
Goeie dag !
Dag !
Ek wil ...
O !
' n Wohlgemuth !
Mag ek ?
Ja 1956
Die jubileummodel
Wanneer kan ek dit kry ?
met oorspronklike onderdele ...
Die balans het ' n hakplek
Kan u hoor wat verkeerd is ?
Ja
U naam , asseblief !
Fechner , Michael
En u ?
Verskoon my ?
Wat is u naam ?
Beckmann , Karina
Goeie dag !... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 6,602 | |
Die ervaring van Jeanne d'Arc
In die biblioteek van Afgevaardigdes in Parys is een van die buitengewoonste dokumente gevind in die geskiedenis van die wêreld
Die woordelikse weergawe van die hofproses van Jeanne d'Arc wat afloop op haar skuldigbevinding en haar dood
Die vrae van die regters en Jeanne se antwoorde word ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 1,642 | |
Die meisie Johanna Die maagd van Orleans
Dit het 500 jaar gelede in Orleans gebeur ' n Maagd is gekies om die 100 jaar oorlog wat in Frankryk heers te beëindig
Toe die lyding op die ergste was het die wonderwerk gebeur
Hou op met daardie lawaai !
Dis nou al 7 maande dat ons Orleans belëer
Sewe maande , my lief
Wie se f... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8,587 | |
Stop
Stop
Dis nou genoeg
Laat Henri met rus
Moet jou nie aan hulle steur nie
Wat jy doen , is belangrik
Bring lig in mense se lewens dit is ' n groot geskenk van God ' n Geskenk ?
In ' n kinderhuis kry jy
Klokke wat lui , maar hulle sing nooit nie
Groot bome met takke na die hemel
Maar in hulle sit geen voëls nie
In ' ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 3,986 | |
Ek het ' n gevoel dat ek vir daardie kind , daardie jong , argelose meisie kwaad moet wees .
Of dat ek haar nie mag vergewe omdat sy die aard van daardie monster nie herken het nie .
Dat sy nie besef het waarvoor sy haar inlaat nie .
En veral dat ek so onbesonne daarmee saamgegaan het .
Want ek was nie ' n fanatieke Na... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 6,792 | |
Heil , mein Führer .
U versoek ook om Berlyn te verlaat ?
Mein Führer , soos u weet het alle geneeskundige afdelings wat onder die SS en Himmler val , uit Berlyn vertrek .
Himmler is ' n verraaier .
Hy sal nie sy straf ontglip nie .
Mein Führer , as Reichsdokter SS is hier geen werk meer vir my nie .
U versoek om Berly... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 4,059 | |
Vasberade , doodsveragtend die groot dag het begin
Hoog die son , warm en bloedig , verlig ons bloedige pad
In hierdie uur se skoot lê die lot van ' n wêreld , die dobbelsteen rol , die lot word bepaal
Wie se hande lê nog traag in die skoot ?
Die volk staan op !
Die storm breek los !
Kondig my aan by die koning !
D... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 12,147 | |
Ek is vandag so verlief
Ek was nog nooit verlief soos vandag nie
My hart gaan staan van geluk
Nog nooit was die lewe so mooi nie
Die verhaal speel af in die tweede helfte van die negentiende eeu
Die tyd toe die ' grasse ' , die klassieke Wiener - operette geskep is
Die hoofkarakters is histories net soos die kenmerke v... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 10,902 | |
' N Kort film deur Domee Shi
Bao | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 8 | |
Gelsomina !
Gelsomina !
Ma sê jy moet dadelik huistoe kom !
Hier is ' n man Hy kom op ' n groot motorfiets !
Hy sê ... . . dat Rosa dood is !
Gelsomina , jy onthou Zampano wat Rosa saamgeneem het ?
My arme dogter
Ek sal nooit eers sien waar sy begrawe is nie !
Sy is dood , arme ding
Sy was so mooi , so goed
Sy kon alle... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 6,610 | |
Volgens die roman van êéëïôö GEORGES BERNANOS
DAGBOEK VAN ' N DORPSPRIESTER
Draaiboek , verwerking en regie :
ROBERT BRESSON
Ek dink nie dis verkeerd om daagliks neer te skryf , met absolute openhartigheid , die eenvoudigste en mees onbeduidende geheime van ' n lewe waarin eintlik geen spoor van misterie is nie
My geme... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 10,502 |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.